Zhenjiang

Zhenjiang

镇江
Stad
'n Uitsig oor Jinsjan in Zhenjiang.
'n Uitsig oor Jinsjan in Zhenjiang.
Zhenjiang is in China
Zhenjiang
Zhenjiang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 32°12′00″N 119°25′00″O / 32.20000°N 119.41667°O / 32.20000; 119.41667
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieJiangsu
Regering
 • BurgemeesterXu Jinrong (许津荣)
Oppervlak
 • Stad3 799 km2 (1 467 vk. myl)
Bevolking
 • Stad3 113 384
 • Stedelik
1 189 320
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
212000, 212100; 212200-212400
Skakelkodes511
Webwerfzhenjiang.gov.cn

Zhenjiang (Chinees: 镇江), vroeër Jingjiang (京江) of Jingkou (京口), is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 3 113 384 in 2010.

Die stad is in die ooste van China, wes van die Yangtze-monding aan die Oos-Chinese See geleë. Zhenjiang grens in die weste aan Nanjing, in die ooste aan Changtsjou en in die noorde aan Yangtsjou. Die stad is 'n belangrike vervoerknooppunt aan die Keiserkanaal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search